Pampoen (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
#FF7518

Pampoen is die oranje kleur aan die binnekant van die pampoen.

Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan pampoenkleur geproduseer word.

Die eerste opgetekende gebruik van pampoen as 'n kleurnaam in Engels was in 1922.

Kleurkoördinate[wysig]

Volgens verskeie kleurskemas word pampoen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FF7518
RGB-kleurmodel (255, 117, 24)
CMYK (0, 54, 90, 0)
HSV (24°, 90%, 100%)

Sien ook[wysig]