Patric Cilliers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Patric Cilliers Sportportaal
Volle naam Patric Cilliers
Bynaam Pat
Geboortedatum 03 Maart 1987 (1987-03-03) (27 jaar oud)
Geboorteplek Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Lengte 1,85 m
Gewig 110 kg
Skool Michaelhouse-kollege
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Stut
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006-2010
2010-2012
Natal Sharks
Goue Leeus
51
17
(40)
(25)
korrek soos op 16 Julie 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2006-2010
2010-2012
2013-
Sharks
Lions
Stormers
3
28
13
0)
(5)
(0
korrek soos op 16 Julie 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 6 0
korrek soos op 16 Julie 2013.

Patric Cilliers (gebore op 3 Maart 1987 in Pietermaritzburg) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy speel op stut vir die Stormers (in die Superrugbykompetisie) en vir die Westelike Provinsie in die Curriebekerreeks. Hy het al 6 rugbytoetse vir die Springbokke gespeel.

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]