Patrick Moore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Patrick Moore

Patrick Moore ( 4 Maart 1923 - 9 Desember 2012) was 'n Britse sterrekundige wat onder andere die maan se oppervlak help karteer het. Hy het bekendheid in die veld verwerf as 'n skrywer, navorser, radio-kommentator en TV-aanbieder.

Bibliografie[wysig]

Hy het verskeie boeke gepubliseer, onder andere:

Eksterne skakels[wysig]