Phu Quoc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Phu Quoc
Inheemse naam: Phú Quốc
Phu Quoc
Phu Quoc
Geografie
Ligging Suid-Sjinese See
Koördinate 10°16′N 104°00′O
Oppervlak 585 vk km
Hoogste punt Mont Chúa 603
Administrasie
Vlag van Viëtnam Viëtnam
Provinsie Kiên Giang
Demografie
Bevolking 84 000

Phu Quoc is 'n Viëtnamese eiland. Dit is die grootste eiland van Viëtnam, in die Golf van Thailand. Daar is ook 'n paar kleiner eilandjies. Administratief dit is 'n distrik van die Kiên Giang. Daar woon 93 000 mense op die eiland se 574 vierkante kilometer. Die eiland is 'n gewilde toeristebestemming met pragtige strande en 'n gematigde klimaat reg deur die jaar. Die Lughawe Phu Quoc is op die hoofeilande geleë.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Phu Quoc (kategorie)