Golf van Thailand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Satellietbeeld van Thailand, Kambodja en die Golf van Thailand.
Kaart wat die ligging van die Golf van Thailand vertoon.
Kaart wat die Golf van Thailand vertoon.

Die Golf van Thailand (Thai: อ่าวไทย, Ao Thai, [ʔàːw tʰaj]; Khmer: ឈូងសមុទ្រថៃ, Boeung Tonle Siem; Maleis: Teluk Thailand), of vroeër die Golf van Siam (Thai: อ่าวสยาม; Ao Sayam) genoem[1], is 'n golf in Suidoos-Asië wat behoort tot die Suid-Sjinese See[2]. Dit word in die noorde en weste deur Thailand begrens. In die noordooste is Kambodja geleë, in die ooste Viëtnam, in die suidooste die Suid-Sjinese See en in die suide Maleisië.

Verwysings[wysig]