Pichilemu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pichilemu
Ross Casino, June 2010.jpg
Vlag van Pichilemu
Vlag
Wapen van Pichilemu
Wapen
Ligging van Pichilemu op 'n kaart (Chili)
Pichilemu
Pichilemu
Koördinate: 34°24′0″S 72°0′0″W
Land Vlag van Chili Chili
Provinsie Cardenal Caro
Stigting 6 Oktober 1845
Regering
 - Burgemeester Roberto Córdova Carreño
Oppervlak
 - Stad 749,1 km²  (289,2 vk m)
Bevolking (2012)
 - Stad 12 392
 - Digtheid 16,54/km² (42,8/myl2)
Tydsone CLT (UTC-4)
 - Somer (DST) CLST (UTC-3)
Webwerf: pichilemu.cl

Pichilemu (in Mapudungun: Kleine Bos) is 'n toerisme-stad en gemeente wat in die sentrale gebied van Chili gelêe is. Dit is die hoofstad van die provinsie van Cardenal Caro.

Die strand van Pichilemu word beskou as een van die wêreld se beste plekke vir branderplankryery, veral die sektor van Punta de Lobos, waar wedstrye gereeld gehou word.

Foto's[wysig]