Branderplankryery

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek

Branderplankryery (Engels: surfing) is 'n watersport wat meestal in die oseaan of see plaasvind. Die branderplankryer (Engels: surfer) gebruik 'n branderplank om 'n golf te vang en om daarop te ry in die rigting van die strand.

Branderplankryery is ongeveer 4 000 jaar gelede deur die Polinesiërs uitgevind.

[wysig] Sien ook

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Branderplankryery (kategorie)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Eenvoudige Engelse Wikipedia vertaal.
Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale