Plasmodium falciparum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Plasmodium falciparum is die malaria parasiet wat verantwoordelik is vir 80% van alle sterftes wat toegeskryf kan word aan malaria. Die organisme is vanaf die phyllum Apicomplexa wat gekenmerk word deur teenwoordigheid van 'n chloroplasagtige organel genaamd die apikoplas. Die apikoplas is verantwoordelik vir die metabolisme van heem wat uit die gasheer se rooibloedselle verkry word.