Polytechnikum van Namibië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Polytechnikum van Namibië
Polytechnic of Namibia 01.JPG
Die hoofkampus van die Polytechnikum van Namibië

Leuse in Afrikaans: Tegnologie en ontwikkeling
Leuse in Engels: Technology and development
Gestig: 1994
Tipe: Openbare universiteit
Rektor: Prof Dr Tjama Tjivikua
Personeel: ≥300[1]
Studentetal: 11 500[2]
Ligging: Windhoek, Khomas
22°36′40″S 17°03′27″O Koördinate: 22°36′40″S 17°03′27″O
Sport: Sokker, rugby, krieket, basketbal
Kleure: Geel en blou
Bynaam: Poly, Polytech
Webtuiste: polytechnic.edu.na
'n Bord by die Polytechnikum van Namibië

Die Polytechnikum van Namibië (Engels: Polytechnic of Namibia of PNAM of Poly) is 'n universiteit van tegnologie geleë in Windhoek (Namibië). Dit het 5 skole: Die skool van inligtingstegnologie, besigheid en bestuur, ingenieurswese, kommunikasie, natuurlike hulpbronne en toerisme. In die jaar 2009 het die Polytechnikum meer as 10 000 geregistreerde studente.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]