Khomas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Khomas
Hoofstad: Wappen Windhuk - Namibia.jpg Windhoek
Grootste stad: Windhoek
Webwerf: www.arc.org.na
Ligging van Khomas in Namibië

Khomas is een van die 14 streke van Namibië. Die streek se naam is van die Khomashochland afgelei. Khomas se hoofstad en grootste stad is Windhoek. In die ooste grens Khomas aan Omaheke, in die noorde aan Otjozondjoepa, in die weste aan Erongo en in die suide grens dit aan Hardap.


Vlag van Namibië

Streke van Namibië

ErongoHardapǀǀKaras (Karas)Kawango-Oos (Kawango)Kawango-Wes (Kawango)KhomasKuneneOhangwenaOmahekeOmoesatiOsjanaOsjikotoOtjozondjoepaSambesi (Caprivi)