Porsche

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dr. Ing. h.c. F. Porsche AG
Porsche wordmark.png
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1931
Hoofkantoor Stuttgart, Duitsland
Sleutelpersone Matthias Müller (hoof uitvoerende beampte)
Wolfgang Porsche (voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Motorvervaardiger
Produkte Motorvoertuie
Inkomste 13,87 miljard €[1] (2012)
Werknemers 17 502[1] (31 Desember 2012)
Webwerf porsche.de

Porsche is deur Ferdinand Porsche, die "Vader van die Volkswagen Kewer", gestig.

Porsche 912 (1966)

Die eerste Porsche-motorvoertuie het elektriese motors gehad. Eers later het hulle ook petrolenjins gebruik, omdat die batterye nie genoeg lading kon stoor nie. Porsche het selfs trekkers vervaardig. Ferdinand Porsche se seun, Ferdinand Anton Ernst Porsche het die Porsche motormaatskppy soos ons dit ken eers gevestig. In die 1930's het hy by sy pa se ingenieurskonsultasiebesigheid aangesluit en het direk na die oorlog die klassieke 356 ontwerp. Hy was ook verantwoordelik vir die volgehoue verbintenis met Volkswagen en het so vinniger 'n internasionale status bereik.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 (de) porsche.de: Daten und Fakten, besoek op 12 April 2012.