Proesstraat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Proesstraat is 'n Afrikaanse TV-program wat op kykNET uitgesaai word. Die program is op die Duitse improvisasie-komedie Schillerstraße gebaseer[1]. Dit word sonder 'n skrip voor 'n lewendige gehoor opgeneem en oorwegend ongesensor uitgesaai.

Hoofrolspelers[wysig]

Die hoofrolle word gespeel deur:

  • Waldemar Schultz
  • Pierre Breytenbach
  • Melt Sieberhagen
  • Wikus du Toit
  • Esther von Waltsleben
  • Martelize Kolver
  • Eloise Cupido (slegs tydens die eerste seisoen)

Verwysings[wysig]