Río Orinoco

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Río Orinoco
Die Río Orinoco in Ciudad Bolívar, Venezuela.
Die Río Orinoco in Ciudad Bolívar, Venezuela.
Oorsprong Cerro Delgado-Chalbaud, Amazonas (Brasilië) en Amazonas (Venezuela)
Monding Delta Amacuro in Venezuela, Atlantiese Oseaan
Stroomgebied Brasilië, Venezuela en Colombia
Lengte 2 140 km (1 330 myl)
Oorsprong-hoogte 1 047 m (3 435 voet)
Monding-hoogte 0 m
Gemiddelde afloop 33 000 m³/s (1 165 384 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 880 000 km² (339 770 myl²)
Kaart van die Río Orinoco-bekken in Suid-Amerika.
Kaart van die Río Orinoco-bekken in Suid-Amerika.

Die Río Orinoco is 'n groot noordoos-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 2 140 km, is die vierde langste rivier in Suid-Amerika ná die Amesonerivier, die Río Paraná en die Rio São Francisco.

Die Río Orinoco vloei deur die volgende lande: Brasilië, Venezuela en Colombia, asook deur die volgende stede: Ciudad Bolívar en Ciudad Guayana.