Río Paraná

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Río Paraná - Rio Paraná
Die Río Paraná in Rosario, Argentinië.
Die Río Paraná in Rosario, Argentinië.
Paranarivermap.png
Die stroomgebied van die Río Paraná.
Oorsprong Río Grande en Río Paranaíba, Mato Grosso do Sul en São Paulo[1] (Brasilië)
Monding Rio de la Plata naby Buenos Aires, Argentinië
Stroomgebied Brasilië, Paraguay en Argentinië
Lengte 4 880 km[2] (3 032 myl)
Oorsprong-hoogte 1 148 m (3 766 voet)
Monding-hoogte 0 m
Gemiddelde afloop 17 290 m³/s[2] (610 600 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 2 582 672 km² (997 175 myl²)
Kaart van die Rio de la Plata-bekken in Suid-Amerika.
Kaart van die Rio de la Plata-bekken in Suid-Amerika.

Die Río Paraná (Guaraní: Ysyry Parana, Portugees: Rio Paraná), is 'n groot suid-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 4 880 km, is die tweede langste rivier in Suid-Amerika ná die Amesonerivier.

Die Río Paraná vloei deur die volgende lande: Brasilië, Paraguay en Argentinië, asook deur die volgende stede: Rosario en Buenos Aires.

Verwysings[wysig]

  1. (pt) Monitoramento da Qualidade das Águas Superficiais da Bacia do Río Paranaíba: Relatório Annual 2007”. (PDF in ZIP) Governo do Estado de Minas Gerais, Instituto Mineiro de Gestão das Águas: 2008. URL besoek op 14Junie 2014.
  2. 2,0 2,1 (en) "Parana River". Encyclopædia Britannica. Encyclopædia Britannica Online. Encyclopædia Britannica Inc., 2012. Web. 26 Mei 2012 "Rio de la Plata"