Rio São Francisco

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rio São Francisco
Die Rio São Francisco in Brasilië.
Die Rio São Francisco in Brasilië.
Bacia sao francisco.jpg
Die stroomgebied van die Rio São Francisco.
Oorsprong Serra da Canastra, Minas Gerais (Brasilië)
Monding Alagoas, Brasilië
Atlantiese Oseaan
Stroomgebied Brasilië (Minas Gerais, Bahia, Pernambuco, Alagoas, Sergipe)
Lengte 2 830 km (1 758 myl)
Oorsprong-hoogte 1 200 m
Monding-hoogte 0 m
Gemiddelde afloop 2 943 m³/s (103 931 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 641 000 km² (247 491 myl²)
Kaart van die Rio São Francisco-bekken in Suid-Amerika.
Kaart van die Rio São Francisco-bekken in Suid-Amerika.

Die Rio São Francisco is 'n groot noordoos-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 2 830 km, is die derde langste rivier in Suid-Amerika ná die Amesonerivier en die Río Paraná. Ná die Amesone is dit die tweede langste rivier in Brasilië en die langste, wat net in dié land vloei.

Die Rio São Francisco vloei deur die volgende deelstate: Minas Gerais, Bahia, Pernambuco, Alagoas en Sergipe.