Rafael Correa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rafael Correa
Rafael Correa

President van Ecuador
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
15 Januarie 2007
Vise Jorge Glas (2013–hede)
Lenín Moreno (2007–2013)
Voorafgegaan deur Alfredo Palacio

President pro tempore van die Unie van Suid-Amerikaanse Nasies
Ampstermyn
10 Augustus 2009 – 26 November 2010
Voorafgegaan deur Michelle Bachelet
Opgevolg deur Bharrat Jagdeo

Voorsitter van die PAIS Alliance
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
{{{term_start3}}}
Voorafgegaan deur Amp geskep

Minister van Finansies
Ampstermyn
20 April 2005 – 9 Augustus 2005
Voorafgegaan deur Mauricio Yepez
Opgevolg deur Magdalena Barreiro

Persoonlike besonderhede
Geboorte 6 April 1963 (1963-04-06) (51 jaar oud)
Guayaquil, Ecuador
Politieke party PAIS Alliance
Eggenoot/eggenote Anne Malherbe Gosselin
Kind(ers) 3
Alma Mater Katolieke Universiteit van Guayaquil
Katolieke Universiteit van Leuven
Universiteit van Illinois in Urbana-Champaign
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Rafael Correa (regs)

Rafael Vicente Correa Delgado (* 6 April 1963 in Guayaquil, Cantón Guayas, Ecuador) is sedert 15 Januarie 2007 die president van Ecuador. Buiten dit is hy die leier van die sosialistiese party Alianza PAIS (AP).

Verwysings[wysig]

  • Hierdie artikel, of gedeeltes daarvan, is uit die volgende Wikipedia-artikel vertaal: Rafael Correa

Eksterne skakels[wysig]