10 Augustus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
<< Augustus 2014 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
31
Al die dae
Karen Zoid se geboortedag.
Karen Muir stel 'n wêreldrekord in rugslag op.

10 Augustus is die 222ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (223ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 143 dae in die res van die jaar.

Gebeure[wysig]

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]

  • 353 – Magnentius pleeg selfmoord.
  • 1896Otto Lilienthal, die Duitse lugvaartpionier sterf na ongeluk met een van sy sweeftuie.
  • 1987Uys Krige, Suid-Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg (* 1910).

Vakansies, vierings en waarnemingsdae[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
10 Augustus (kategorie)