Rafael Nadal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rafael Nadal
Rafael Nadal January 2015.jpg
Rafael Nadal tydens die Australiese Ope in 2015
Volle naam Rafael Nadal Perrera
Noemnaam(e) Rafa
The King of Clay
The Man from Majorca
The Matador[1][2]
Land Vlag van Spanje Spanje
Woonplek Manacor, Majorka, Spanje
Geboortedatum 3 Junie 1986 (1986-06-03) (29 jaar oud)
Geboorteplek Manacor, Majorka, Spanje
Lengte 1,85 m
gewig 105 kg
Begin as professioneel 2001
Speel Linkshandig (tweehandig handrughou)
Loopbaan-wengeld $72 745 277
Amptelike webblad rafaelnadal.com
Enkelspel
Loopbaantitels 66 (5de in die Ope-tydperk)
Hoogste rang No. 1 (18 Augustus 2008)
Huidige rang No. 10 (8 Junie 2015)[3]
Grand Slam uitslae
Australiese Ope W (2009)
Franse Ope W (2005, 2006, 2007, 2008, 2010, 2011, 2012, 2013, 2014)
Wimbledon W (2008, 2010)
VSA Ope W (2010, 2013)
Toer Eindronde E (2010, 2013)
Olimpiese Spele Gold medal.svg Goue medalje (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 112–64
Loopbaantitels 9
Hoogste rang No. 26 (8 Augustus 2005)
Australiese Ope 3R (2004, 2005)
Wimbledon 2R (2005)
VSA Ope HE (2004)
Laaste opgedateer op: 15 Julie 2015.
Rafael Nadal in 2006

Rafael "Rafa" Nadal Parera (Katalaans: [rəfəˈɛɫ nəˈðaɫ pəˈɾeɾə], Spaans: [rafaˈel naˈðal paˈɾeɾa]; gebore 3 Junie 1986 in Manacor, Majorka, Spanje) is 'n Spaanse professionele tennisspeler. Hy beklee tans die wêreld se nommer tien posisie; is 'n nege-keer Franse Ope enkels-kampioen (2005, 2006, 2007, 2008, 2010, 2011, 2012, 2013 en 2014); en twee keer naas wenner by Wimbledon (2008 en 2010).

In 2010 word hy die tweede man in die geskiedenis om vyf Roland Garros-enkeltitels in te palm.

Grand Slam-rekord[wysig | wysig bron]

Die tabel toon Nadal se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope
2003 Nie ingeskryf Beseer Rondte 3 Rondte 2
2004 Rondte 3 Beseer Beseer Rondte 2
2005 Rondte 4 Wenner Rondte 2 Rondte 3
2006 Beseer Wenner Eindstryd Kwarteindstryd
2007 Kwarteindstryd Wenner Eindstryd Rondte 4
2008 Halfeindstryd Wenner Wenner Halfeindstryd
2009 Wenner Rondte 4 Beseer Halfeindstryd
2010 Kwarteindstryd Wenner Wenner Wenner
2011 Kwarteindstryd Wenner Eindstryd Eindstryd
2012 Eindstryd Wenner Rondte 2 Beseer
2013 Beseer Wenner Rondte 1 Wenner
2014 Eindstryd Wenner Rondte 4 Beseer
2015 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Rondte 2

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Niall, Jake (3 Februarie 2009). “The man from Majorca breathes scent of victory”. The Age. URL besoek op 5 April 2010.
  2. (en) Scott, Brough, "Wimbledon: Rafael Nadal happy with his game - and his shorts - as he moves through gears", The Daily Telegraph, 24 Junie 2008. URL besoek op 5 April 2010.
  3. (en) Rafael Nadal”. ATP World Tour. URL besoek op 8 Junie 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]