Ray Dylan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ray Dylan
Geboortenaam Jacobus Frederik Jersich
Geboorte 15 Augustus 1978
Odendaalsrus, Suid-Afrika
Beroep(e) Sanger
Webwerf raydylanonline.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Ray Dylan (Jacobus Frederik Jersich, gebore 15 Augustus 1978 in Odendaalsrus) is 'n bekende Afrikaanse sanger. Van sy treffers sluit in Hokaai Stoppie Lorrie, Jessica, Breek die Ys en Asemloos.

In 2010 ontvang hy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste country-album (Afrikaans) vir Goeie Ou Country[1].

Diskografie[wysig]

  • Verskietende sterre, 2012
  • Ek Wens Jy's Myne, 2010 SELECT
  • As die wiel ophou draai, 2009 EMI
  • Goeie Ou Country, SELECT 2009
  • Breek Die Ys, 2008 SELECT
  • Hier Binne (Klop ´n Boerehart) (DVD), 2007 SELECT
  • Hier Binne (Klop ´n Boerehart), 2007 SELECT
  • Hokaai Stoppie Lorrie, 2006 SELECT
  • New Kid In Town, 2002 EMI[2]

Verwysings[wysig]

  1. Afrikaanse kunstenaars tops by Samas, Nuus24, besoek op 18 Maart 2010.
  2. Vetseun.co.za, besoek op 18 April 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]