Rekenaarhardeware

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Skets van 'n persoonlike rekenaar
Personal computer, exploded 5.svg
1. Rekeraarskerm (monitor) 5. Uitbreidingskaarte
2. Moederbord 6. Kragtoevoer
3. SVE 7. Optiese skyf
4. Geheue (RAM) 8. Hardeskyf
9. Sleutelbord 10. Muis

Rekenaarhardeware (ook soms apparatuur genoem, teenoor sagteware of programmatuur) behels die tasbare komponente waaruit 'n rekenaar bestaan. Die onderskeid tussen hardeware en sagteware is soms onduidelik, byvoorbeeld in die geval van fermware.

Sekere komponente kom in meeste rekenaars voor: verwerker, geheue, kommunikasiebus(se), toevoer- en afvoertoestelle.

Persoonlike rekenaar[wysig]

Persoonlike rekenaars bevat gewoonlik ten minste die volgende hardeware:

Onderdele[wysig]

Volledige eenhede[wysig]

(Gesorteer van groot na klein)

  • Draagbare rekenaar / Drarekenaar (Engels: Portable PC)
  • Skootrekenaar (Engels: Laptop)
  • Notaboekrekenaar (Engels: Nootebook / Notebook PC)
  • Handrekenaar (Engels: Palmtop / Palm PC)
  • Sakrekenaar (Engels: Pocket Computer)
  • Persoonlike Digitale Assistent (Engels: PDA / Personal Digital Assistent)