Reuse-ooruil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Reuse Ooruil
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Strigiformes
Familie: Strigidae
Genus: Bubo
Spesie: B. lacteus
Binomiale naam
Bubo lacteus
Temminck, 1820

Die reuse-ooruil (Bubo lacteus) (ook bekend as Verreaux se ooruil) is 'n lid van die familie Strigidae en is die grootste uilspesie in Afrika. Hierdie uil word gereken as die wêreld se derde grootste uil, naas die Blakiston se visuil en Eurasiese ooruil.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2004). Bubo lacteus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 May 2006. Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.