Rooikopkwelea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooikopkwelea
Rooikopkwelea begin om nes te bou in 'n vleiland in Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Quelea
Spesie: Q. erythrops
Binomiale naam
Quelea erythrops
(Hartlaub, 1848)

Die Rooikopkwelea (Quelea erythrops) is 'n skaars intra-Afrika, broeiende trekvoël in vogtige grasveld en aangresende boomveld. Hulle broei in kolonies, gewoonlik in rietplate. Die voël is 11 cm groot en weeg 15 - 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Quelea.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rooikopkwelea (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Quelea erythrops”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.