Rooinekstrandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooinekstrandloper
Wintergewaad
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Calidris
Spesie: C. ruficollis
Binomiale naam
Calidris ruficollis
(Pallas, 1776)
Verspreiding  Rooibruin lyne = Geskatte verspreiding  Groen = Broeigebied  Blou = Oorwintering
Verspreiding
Rooibruin lyne = Geskatte verspreiding
Groen = Broeigebied
Blou = Oorwintering
Sinonieme

Erolia ruficollis

Die Rooinekstrandloper (Calidris ruficollis) is 'n seldsame voël en somerswerwer wat leef op die oewers van watermassas en soutpanne. Hulle kom saam met die Krombekstrandlopers voor. Die voël word deesdae minder gesien. Die voël is 13 - 16 cm lank, 22 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 35 cm. In Engels staan die voël bekend as die Red-necked Stint.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rooinekstrandloper (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Calidris ruficollis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.