Rooiribbok

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooiribbok
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Artiodactyla
Familie: Bovidae
Genus: Redunca
Spesie: R. fulvorufula
Binomiale naam
Redunca fulvorufula
(Afzelius, 1815)

Die rooiribbok (Redunca fulvorufula) is 'n medium grootte wildsbok wat in bergagtige gebiede in Afrika, suid van die Sahara, aangetref word.

Volwasse rooiribbokke het 'n gemiddelde hoogte van 75 cm en weeg ongeveer 25 kg. Ramme het twee ietwat gekromde horings wat tot 23 cm lank kan wees.

Die ooi baar telkens een lammetjie. Rooiribbokke kan tot 8 jaar oud word.

Alhoewel hy "rooiribbok" heet, is hierdie bok nouer verwant aan die rietbok, as aan die vaalribbok.

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]