Rooivlerkpatrys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooivlerkpatrys
Rooivlerkpatrys in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Subfamilie: Perdicinae
Genus: Scleroptila
Spesie: S. levaillantii
Binomiale naam
Scleroptila levaillantii
(Valenciennes, 1825)
Sinonieme

Francolinus levaillantii

Die Rooivlerkpatrys (Scleroptila levaillantii) is 'n algemene standvoël en kom in die Oos-Kaap en Drakensberg voor. Die voël is 33 - 38 cm groot en weeg 360 - 550 gram. Hulle leef in grasveld en landerye. In Engels staan die voël bekend as Red-winged Francolin.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Rooivlerkpatrys (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]