Rooivlerksprinkaanvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rooivlerksprinkaanvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Glareolidae
Genus: Glareola
Spesie: G. pratincola
Binomiale naam
Glareola pratincola
Linnaeus, 1766

Die Rooivlerksprinkaanvoël (Glareola pratincola) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en intra-Afrika trekvoël. Die voël is 24 - 25 cm groot en weeg 60 - 100 gram. In Engels staan die voël bekend as Collared Pratincole.

'n Rooivlerksprinkaanvoël in vlug.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Glareola pratincola”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.