Santiago Ramón y Cajal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Santiago Ramón y Cajal
Cajal-va.jpg
Gebore 1 Mei 1852
Petilla de Aragón, Navarra, Spanje
Oorlede 18 Oktober 1934
Madrid, Spanje
Nasionaliteit Vlag van Spanje Spanje
Vakgebied Neurowetenskap
Invloed op Aureliano Maestre de San Juan
Toekennings Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde (1906)

Santiago Ramón y Cajal (Petilla de Aragón (Navarra), 1 Mei 1852Madrid, 18 Oktober 1934) was 'n Spaanse histoloog.

Ramón y Cajal word die vader van moderne natuurwetenskap genoem. Hy word in Petilla de Aragón gebore en studeer geneeskunde in Zaragoza waar hy in 1873 afstudeer. In 1883 word hy 'n doktor in geneeskunde te Madrid.

Hy is bekend vir sy navorsing oor die fyn struktuur van die senustelsel. Hy gebruik golgikleuring, 'n tegniek om neurone mee te kleur wat deur sy tydgenoot Camillo Golgi ontwikkel is.

Vir sy ontdekking kry hy in 1906 saam met Golgi die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: