Saratof

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Saratof
Саратов
Prica.jpg
Vlag van Saratof
Vlag
Wapen van Saratof
Wapen
Ligging van Saratof-oblast in Rusland
Ligging van Saratof-oblast in Rusland
Ligging van Saratof op 'n kaart (Saratof-oblast)
Saratof
Saratof
Ligging van die stad Saratof in Saratof-oblast
Koördinate: 51°32′N 46°01′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Saratof-oblast
Stigting 1590
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Wjatsjeslaf Somof
Oppervlak
 - Stad 393 km²  (151,7 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 837 831
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.saratovmer.ru/

Saratof (Russies: Сара́тов) is ’n stad in Rusland. Dit is die hoofstad van die federale deelgebied Saratof-oblast en ’n belangrike hawestad aan die Wolga-rivier. Die bevolking in 2010 was 837 831.

Eksterne skakels[wysig]