Sardinië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sardinië
Sardigna
(Sardies)
Sardegna (Italiaans)
Flag of Sardinia.svg Sardegna-Stemma.svg
(Vlag van Sardinië) (Wapen van Sardinië)
Ligging van Sardinië in Italië
Ligging van Sardinië in Italië
Kaart van Sardinië
Kaart van Sardinië
Amptelike tale Sardies, Italiaans
Hoofstad Cagliari
Grootste stad Cagliari
Eerste Minister Ugo Cappellacci
Oppervlakte
 - Totaal
24 089,89 vk km
Bevolking
 - Totaal (2009)
 - Bevolkingsdigtheid
1 672 404
69,4/vk km
Satellietbeeld van Sardinië

Sardinië (Sardies: Sardigna, Italiaans: Sardegna) is 'n eilandgebied van Italië in die Middellandse See en 'n outonome Region van Italië. Die eiland lê in Europa in die weste van Italië, in die suide van Korsika en in die noordoste van Sisilië. Sardinië is die tweede grootste eiland in die Middellandse See ná Sisilië. Sardinië het 1 672 404 inwoners in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 24 089,89 km². Die hoofstad en grootste stad is Cagliari. Die amptelike tale is Sardies en Italiaans.