Scottish Premier League

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Icono de traducción.svg Die taalgebruik van hierdie artikel/hoofstuk moet nagegaan word.
Hierdie artikel/hoofstuk is geskep deur ’n anderstalige gebruiker en moet nagegaan word vir spelling, sinsbou en woordkeuse. Indien die artikel/hoofstuk nie binne die volgende twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer.


Die Scottish Premier League is die hoogste sokkerafdeling in die betaalde manskompetisie wat deur die Scottish FA in Skotland georganiseer word. Hierdie kompetisie moenie verwar word met die Engelse Premier League nie.

Die kompetisie bestaan sedert 1998 en is die opvolger van die Scottish First Division. Die Scottish Premier League bestaan uit 12 spanne. Elke klub speel twee keer per seisoen teen mekaar - 'n weg- en 'n tuiswedstryd. Teen die einde van die seisoen word die onderste span gerelegeer (afgeskuif) na die First Division (tweede vlak van Skotse sokker). Die kampioen plaats sig vir die voorronde van die UEFA Champions League.

Klubs in 2011/12[wysig]