Seeduifstormvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Seeduifstormvoël
D. capense suid-oos van Tasmanië
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Daption
Stephens, 1826
Spesie: D. capense
Binomiale naam
Daption capense
(Linnaeus, 1758)
Subspesies

Die Seeduifstormvoël (Daption capense) is 'n stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 35 - 40 cm groot en weeg 350 - 550 g met 'n vlerkspan van 80 - 92 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Pintado petrel.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Seeduifstormvoël (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Brands, Sheila (15 Aug 2008(a))
  2. ZipCode Zoo (03 Jul 2009)