Sendai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sendai
仙台市
Sendai montage.jpg
Vlag van Sendai
Vlag
Wapen van Sendai
Wapen
Ligging van Sendai in die Miyagi-prefektuur
Ligging van Sendai in die Miyagi-prefektuur
Ligging van Sendai op 'n kaart (Japan)
Sendai
Sendai
Ligging van Sendai in Japan (in rooi)
Koördinate: 38°16′06″N 140°52′10″O
Land Japan
Gebied Tōhoku
Prefektuur Miyagi-prefektuur
Regering
 - Burgemeester Emiko Okuyama
Oppervlak
 - Stad 788,09 km²  (304,28 vk m)
Bevolking (1 April 2012)
 - Stad 1 049 824
 - Digtheid 1 332,1/km² (3 450,1/vk m)
Tydsone JST (UTC+9)
Webwerf: city.sendai.jp

Sendai (Japannees: 仙台市) is 'n stad met 1 049 824 inwoners (2012) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Emiko Okuyama. Die oppervlakte is 788,09 km². Die stad was op 11 Maart 2011 deur die Tōhoku-aardbewing en die daaropvolgende tsoenami geskud en verwoes, wat meer as 15 700 sterftes veroorsaak het.