Senegalvleiloerie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Senegalvleiloerie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Centropus
Spesie: C. senegalensis
Binomiale naam
Centropus senegalensis
(Linnaeus, 1766)

Die Senegalvleiloerie (Centropus senegalensis) is 'n standvoël wat voorkom in noord-oos Namibië, die Caprivistrook en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Senegal Coucal.

Die Senegalvleiloerie eet hoofsaaklik insekte en sprinkane.

'n Senegalvleiloerie

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Centropus senegalensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 28 Januarie 2013.
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Senegalvleiloerie (kategorie)