Seweweekspoortpiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Seweweekspoortpiek
Ligging: Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte: 2 325 meter
Reeks: Swartberg
Koördinate: 33°23′S 21°21′O

Die Seweweekspoortpiek is in die Klein-Swartberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2325m hoog, die hoogste punt in die Wes-Kaap. Die Seweweekspoort is daar naby.[1]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]