Skaak (skaak)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

In algemene taalgebruik word "skaakmat" dikwels gebruik om 'n situasie aan te dui waar 'n dooipunt in onderhandelings bereik is. Op Engels word "stalemate" gebruik. Die juiste Afrikaans vir "stalemate" is PAT.[verwysing benodig]

Skaakmat gebeur wanneer 'n teenstande in skaak geplaas is en hom nie daarteen kan verweer nie. Dan het sy opponent hom skaakmat gesit en dus gewen.

Die gebruik van skaamat dui dus op 'n wenner en 'n verloorder en nie op 'n stilstand/dooiepunt omdat niemand kan beweeg nie. Die regte term bly PAT.[verwysing benodig]