Somoni

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Somoni is sedert 2000 die amptelike geldeenheid van Tadjikistan. Dit word opgedeel in 100 diram (Tadjik: дирам). Die geldeenheid is vernoem na Ismail Samani.