Tadjiks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tadjiks
тоҷикӣ, تاجیکی‎, tojikī
Gepraat in: Vlag van Tadjikistan Tadjikistan
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan
Vlag van Kirgisië Kirgisië
Vlag van Afganistan Afganistan
Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 4,5 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Tadjiks 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet, Cyrilliese alfabet, Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Tadjikistan Tadjikistan
Gereguleer deur: Tadjikse taalagentskap
Taalkodes
ISO 639-1: tg
ISO 639-2: tgk
ISO 639-3: tgk 
Verspreiding van Iraniese tale

Tadjiks (тоҷикӣ, تاجیکی‎, tojikī) is 'n Irannese taal met sowat 4,5 miljoen sprekers in Tadjikistan, Afghanistan, Kirgisië, Oesbekistan en die Volksrepubliek van Sjina. Dit is die amptelike taal van die Republiek van Tadjikistan. Tadjiks is 'n moderne variëteit van Persies, wat deur Russiese invloed tydens die Sowjetunie ontstaan het. In Tadjikistan en Afghanistan word Tadjiks met die Arabiese alfabet geskryf en in die voormalige Sowjetunie is die Cyrilliese alfabet gebruik.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Tadjiks