Southminster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Soutminster
St Leonards in Southminster
St Leonards in Southminster
Ligging van Soutminster op 'n kaart (Essex)
Soutminster
Soutminster
Koördinate: 51°39′35″N 0°49′52″O Koördinate: 51°39′35″N 0°49′52″O
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Bevolking (2001)
 - Stad 3 776

Southminster is 'n klein dorp met sowat 3700 inwoners, in die ooste van die Engelse graafskap Essex. Dit is sowat 3 myl noord van Burnham-on-Crouch geleë en maak tans deel uit van die Maldon-distrik.