Spilopelia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spilopelia
'n Lemoenduif (Spilopelia senegalensis)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Columbiformes
Familie: Columbidae
Genus: Spilopelia
Sundevall, 1873.
Spesies

Sien teks

Spilopelia is 'n genus van voëls in die familie van duiwe (Columbidae). Volgens die "IOC World Bird List" bevat die genus twee spesies. Verskeie ander bronne[1] groepeer hierdie spesies saam met die genus Streptopelia.

Spesies[wysig]

Die genus bevat twee spesies:[2]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Howard and Moore Complete Checklist of the Birds of the World, 2003
  2. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)