Steven Pienaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Steven Pienaar

Steven Pienaar (gebore 17 Maart 1982 in Johannesburg) is 'n sokkerspeler uit Suid-Afrika. Hy het vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Loopbaan[wysig]

Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte
1999/00 Ajax Kaapstad Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Premier Sokkerliga 15 5
2000/01 Ajax Kaapstad Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Premier Sokkerliga 11 1
2001/02 AFC Ajax Vlag van Nederland Nederland Eredivisie 8 1
2002/03 AFC Ajax Vlag van Nederland Nederland Eredivisie 31 5
2003/04 AFC Ajax Vlag van Nederland Nederland Eredivisie 16 3
2004/05 AFC Ajax Vlag van Nederland Nederland Eredivisie 24 4
2005/06 AFC Ajax Vlag van Nederland Nederland Eredivisie 15 2
2006/07 Borussia Dortmund Vlag van Duitsland Duitsland Bundesliga 25 0
2007/08 Everton FC (huur) Vlag van Engeland Engeland Premier League 28 2
2008/09 Everton FC Vlag van Engeland Engeland Premier League 28 2
2009/10 Everton FC Vlag van Engeland Engeland Premier League 30 4
2010/11 Everton FC Vlag van Engeland Engeland Premier League 19 1
2010/11 Tottenham Hotspur FC Vlag van Engeland Engeland Premier League 10 0
Totaal 258 30

Eksterne skakels[wysig]