Stratford-upon-Avon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stratford-upon-Avon
William Shakespeare se geboortehuis in Stratford
William Shakespeare se geboortehuis in Stratford
Ligging van Stratford-upon-Avon op 'n kaart (Engeland)
Stratford-upon-Avon
Stratford-upon-Avon
Koördinate: 52°12′00″N 1°43′00″W Koördinate: 52°12′00″N 1°43′00″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Graafskap Warwickshire
Bevolking (2007)
 - Stad 25 505
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode CV37
Skakelkode(s) 01789

Stratford-upon-Avon is 'n dorp geleë aan die oewer van die Avon-rivier in Suid-Warwickshire, Engeland. Die dorp het 'n bevolking van 25 505 in 2007 gehad.

Die dorp is die geboorte- en sterfteplek van William Shakespeare en is vanweë hierdie konneksie 'n gewilde toeristebestemming en ontvang ongeveer drie miljoen besoekers per jaar van reg oor die wêreld.[1]

Die plaaslike distrik is na die dorp vernoem, maar lui egter Stratford-on-Avon. Die dorp is plaaslik bekend as slegs Stratford, maar dit skep wel verwarring met die Stratford-area wat in Londen geleë is.

Verwysings[wysig]