Swartkoekoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartkoekoek
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Cuculus
Spesie: C. clamosus
Binomiale naam
Cuculus clamosus
Latham, 1801

Die Swartkoekoek (Cuculus clamosus) is 'n algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël na boomveld, woude en tuine. Die voël is 28 - 31 cm lank en 80 - 100 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Black Cuckoo.

'n Swartkoekoek

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Swartkoekoek (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Cuculus clamosus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.