Swartriethaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartriethaan
Volwasse Swartriethaan
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Rallidae
Genus: Amaurornis
Spesie: A. flavirostra
Binomiale naam
Amaurornis flavirostra
(Swainson, 1837)

Die Swartriethaan (Amaurornis flavirostra) is 'n algemene standvoël en leef in vleie met digte beskutting. Die voël is 18 - 22 cm groot en weeg 70 - 115 gram. In Engels staan die voël bekend as Black Crake.

Kuiken

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Amaurornis flavirostra”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.