Swartvlerkkoningalbatros

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartvlerkkoningalbatros
Swartvlerkkoningalbatros (saam met 'n Chroicocephalus scopulinus)
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Diomedeidae
Genus: Diomedea
Spesie: D. sanfordi
Binomiale naam
Diomedea sanfordi
(Murphy, 1917)[2]
Sinonieme

Diomedea epomophora sanfordi(Murphy, 1917)[2]

Die Swartvlerkkoningalbatros (Diomedea sanfordi) is 'n voël wat die Suid-Afrikaanse kus selde besoek. Die voël is 107 - 122 cm groot, weeg 6 - 8 kg en het 'n vlerkspan van 2.7 - 3.4 meter. Hulle broei op eilande aan die kus van Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as die Northern royal albatros.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Diomedea sanfordi”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.
  2. 2,0 2,1 Brands, S. (2008)