Thomas Johansson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thomas Johansson
Thomas Johansson.jpg
Thomas Johansson in 2008
Land Vlag van Swede Swede
Woonplek Monte Carlo, Monaco
Geboortedatum 24 Maart 1975 (1975-03-24) (40 jaar oud)
Geboorteplek Linköping, Swede
Lengte 1,80 m
Begin as professioneel 1993
Afgetree 12 Junie 2009
Speel Regshandig (tweehandig handrughou)
Loopbaan-wengeld $7 168 029
Enkelspel
Loopbaantitels 9
Hoogste rang No. 7 (10 Mei 2002)
Grand Slam uitslae
Australiese Ope W (2002)
Franse Ope 2R (1996, 2000, 2002, 2005)
Wimbledon HE (2005)
VSA Ope KE (1998, 2000)
WTA kampioenskap RR (2002)
Olimpiese Spele 2R (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 76–98
Loopbaantitels 1
Hoogste rang No. 51 (17 Julie 2006)
Australiese Ope 2R (2008)
Franse Ope 2R (2006)
Wimbledon 3R (2007)
VSA Ope 3R (2005)
Olimpiese Spele Silver medal.svg Silwermedalje (2008)
Thomas Johansson en Simon Aspelin speel dubbels.

Thomas Johansson (gebore 24 Maart 1975 in Linköping) is 'n voormalige Sweedse tennisspeler. Hy begin in 1993 om professioneel te speel en wen sedertdien agt toernooie op die ATP-toer. Op 12 Junie 2009 besluit hy om uit professionele tennis uit te tree. Sy grootste oorwinning was die Australiese Ope in 2002.