Tirool

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tirol
Tirool
Landsvlag Landswapen
Flag of Tirol.svg Tirol Wappen.svg
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits
Hoofstad: Innsbruck
Stigting: 1945
Oppervlakte: 12 647,71 km² (5de)
Bevolking: 714 449 (5de) (1 Januarie 2012)[1]
Bevolkingsdigtheid: 56 inwoners / km² (9de)
Buitelanders: 10,7 % (2012)[2]
Volkslied (Landeshymne): Zu Mantua in Banden
ISO 3166-2: AT-7
Amptelike webwerf: www.tirol.gv.at
Politiek
Eerste minister: Günther Platter (ÖVP)
Regerende partye: ÖVP en Grüne
Setels in die parlement (Landtag)
(36 setels) (2008: 36 setels):
ÖVP 16 (2008: 16)
SPÖ 5 (5)
Grüne 5 (4)
FPÖ 4 (4)
Vorwärts 4 (-)
FRITZ 2 (7)
Laaste verkiesing: 28 April 2013
Volgende verkiesing: 2018
Parlamentêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Nationalrat): 5
Kaart
Tirol in Austria.svg
Die historiese gebied van Tirool voor 1918

Tirool (Duits: Tirol) is 'n deelstaat van die land Oostenryk. Innsbruck is die hoofstad en met 121 329 inwoners die grootste stad van Tirool. Die deelstaat Tirool bestaan uit die twee afsonderlike deele Noord-Tirool en Oos-Tirool. Suid-Tirool en Trentino is sedert 1918 'n gebied van Italië en vorm die outonome gebied Trentino-Suid-Tirool.

Landgebiede[wysig]

Stede[wysig]

Stad Bevolking
1. Innsbruck 121 329
2. Kufstein 17 550
3. Telfs 14 736
4. Schwaz 13 058
5. Hall in Tirol 12 895
6. Wörgl 12 723
7. Lienz 11 816
8. Imst 9 523
9. Rum 8 876
10. Sankt Johann in Tirol 8 734
11. Kitzbühel 8 134
12. Zirl 7 770
13. Landeck 7 742
14. Wattens 7 689

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Tirool (kategorie)


Deelstate van Oostenryk Flag of Austria.svg

Flag of Burgenland.svg Burgenland | Flag of Carinthia.svg Karinthië | Flag of Lower Austria.svg Neder-Oostenryk | Flag of Upper Austria.svg Opper-Oostenryk | Flag of Salzburg.svg Salzburg | Flag of Styria.svg Stiermarke | Flag of Tirol.svg Tirool | Flag of Vorarlberg.svg Vorarlberg | Flag of Vienna.svg Wene