Tsjeboksari

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tsjeboksari
Чебоксары
Шупашкар
Cheboksary Winter Bay.jpg
Wapen van Tsjeboksari
Wapen
Die ligging van Tsjoewasjië in Rusland
Die ligging van Tsjoewasjië in Rusland
Ligging van Tsjeboksari op 'n kaart (Tsjoewasjië)
Tsjeboksari
Tsjeboksari
Die ligging van Tsjeboksari in Tsjoewasjië
Koördinate: 56°06′37″N 47°15′04″O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Tsjoewasjië
Stigting 1469
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Nikolai Jemeljanof
Bevolking (2014)
 - Stad 468 725
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://gov.cap.ru/main.asp?govid=81

Tsjeboksari (Russies: Чебокса́ры; Tsjoewasjies: Шупашкар, Sjoepasjkar) is ’n hawestad aan die Wolga-rivier en die hoofstad van die Republiek van Tsjoewasjië, ’n federale deelgebied van Rusland. Die bevolking in 2014 was 468 725.

Eksterne skakels[wysig]