Umeå

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Umeå
Stadhuis van Umeå
Stadhuis van Umeå
Wapen van Umeå
Wapen
Bynaam: (sv) Björkarnas Stad ("Stad van die Berke")
Ligging van Umeå op 'n kaart (Swede)
Umeå
Umeå
Ligging van Umeå in Swede
Koördinate: 63°49′30″N 20°15′50″O
Administrasie
Land Vlag van Swede Swede
Provinsie Västerbotten
Distrik Västerbotten län
Munisipaliteit Umeå
Stadstatus 17de eeu
Oppervlak[1]
 - Stedelik 34,15 km² (13,19 vk m)
Hoogte 12 m (39 vt)
Bevolking (31 Desember 2010)[1]
 - Stad 79 594
 - Digtheid 2 331/km² (6 040/vk m)
 - Metropolitaans 111 771
Tydsone SET (UTC+1)
 - Somer (DST) SEST (UTC+2)
Poskode 900 01 - 908 50
Skakelkode(s) (+46) 90
Webwerf: umea.se

Umeå is stad in die noorde van Swede in die provinsie Västerbotten. Dit is die hoofstad van die gelyknamige provinsie en ook die grootste stad in die Norrland-streek. Die stad beslaan 'n oppervlak van 3415 hektaar en het in 2010 'n bevolking van 79 594 gehad.

Umeå is al vir 'n geruime tyd een van die snelgroeiende stede in Swede. Die stad begin veral in 1965, na die stigting van die stad se universiteit, sterk te groei. Dit groei vandag steeds en 700 tot 800 nuwe wonings word per jaar gebou.[2]

Die stad staan in Swede bekend as die 'berkestad', omdat daar baie lane met berkebome is. Die rivier Ume älv mond naby Umeå in die Botniese Golf uit. Die sokkerklub Umeå IK en die Universiteit van Umeå kan in die stad gevind word.

Die stad fungeer saam met die Letse hoofstad Riga as die Europese Kultuurhoofstad van 2014.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]