Vaalrivierlewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vaalrivierlewerik
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Spizocorys
Spesie: S. fringillaris
Binomiale naam
Spizocorys fringillaris
(Sundevall, 1850)

Die Vaalrivierlewerik (Spizocorys fringillaris) is 'n skaars, endemiese standvoël en plaaslik nomade in swaarbeweide hooglandgrasveld, dikwels in klein swerms. Die voël is 12 - 13 cm groot en weeg 16 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Botha's Lark. Die voël is bedreigd weens habitatverlies.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Spizocorys fringillaris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.