Vertikaal (musiekgroep)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vertikaal
Oorsprong Pretoria
Genre(s) Geestelike musiek
Aktiewe jare 2005 - nou
Uitgewer(s) MERCHANT/ RHYTHM
Webwerf vertikaal.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Vertikaal is 'n Afrikaanse musiekgroep wat gospelmusiek sing. Die groep word in 2005 gestig vanuit die NG gemeente Lynnwood in Pretoria se aanddiens musiekbegeleidingsgroep. In 2009 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste gospel-album (Afrikaans) vir Stil[1].

Diskografie[wysig]

  • Stil, 2008
  • Uit Dieptes, MERCHANT/ RHYTHM[2]

Verwysings[wysig]

  1. 15th SA Music Award Winners - 2009, besoek op 18 Maart 2010.
  2. vetseun.co.za, besoek op 18 April 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]